Werklose onderwysers oorhanding petisie - Kosmos Radio 94.1 FM

Werklose onderwysers oorhanding petisie

Namibiese werklose onderwysers het 'n vreedsame betoging in Windhoek gehou en het 'n versoekskrif aan die Kantoor van die Eerste Minister oorhandig met hulle eise. Die eise behels onder meer plasing van onderwysers teen 'n verhouding van 35 leerders per onderwyser. Hulle vra ook vir 'n bespreking met die Eerste Minister Dr Saara Kuugongelwa-Amadhila voor die einde van Januarie. Simon Amunime, President van die Studente Unie van Namibiƫ het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

Please login or register to comment