Vrouespelers in krieketkamp - Kosmos Radio 94.1 FM

Vrouespelers in krieketkamp

Krieket Namibië is op die oomblik besig met ‘n vrouespelerskamp by die JC Sport Fasiliteit in die hoofstad. Die kamp, wat Vrydag tot ‘n einde loop, bestaan uit 14 spelers wat gekies is vir die nasionale span. Natalia Nauyoma, Bemarkingsbestuurder van Krieket Namibië...

Please login or register to comment