Tucna in Namibië skryf 'n brief aan Zimbabwiese p - Kosmos Radio 94.1 FM

Tucna in Namibië skryf 'n brief aan Zimbabwiese president

Die Vakbondkongres van Namibië, Tucna het 'n skrywe aan President Emmerson Mnangagwa van Zimbabwe gerig waarin hulle aanvoer dat Zimbabwiërs nie terroriste is nie en vra dat arbeids- en menseregte gerespekteer word in die buurland. Tucna het die Vakbondkongres van Zimbabwe, ZCTU beskryf as 'n terroriste organisasie wat vakbondlede, werkers en ander stemme van afstigting teiken. Hulle vra dat onder meer die volgehoue arrestasies, ontvoerings, teistering en marteling gestaak word.
Please login or register to comment