Strande in Kaapstad kry weer volle Blouvlagstatus - Kosmos Radio 94.1 FM

Strande in Kaapstad kry weer volle Blouvlagstatus

Tien strande in Kaapstad het weer volle Blouvlagstatus vir die 2020-2021 somerseisoen ontvang. Die toekenning deur die Natuurlewe- en Omgewingsvereniging van Suid-Afrika word gegee aan strande in die buurland wat skoon is, voldoende ablusiegeriewe het, omgewingsbewus is en aan internasionale veiligheids- en toerismestandaarde voldoen. Die burgemeester van Kaapstad, Dan Plato.

Please login or register to comment