Shiimi wil nie praat oor Air Namibia nie - Kosmos Radio 94.1 FM

Shiimi wil nie praat oor Air Namibia nie

Die Namibiese Minister van Finansies Ipumbu Shiimi het intussen ook tydens vanmiddag se sitting in August House die parlementslede toegespreek. Shiimi het egter gevra dat lede nie vrae aan hom rig oor Air Namibia nie aangesien die Kabinet steeds besig is om die kwessie aan te spreek. Volgens Shiimi sal hy meer bekend maak sodra 'n besluit in die verband geneem is deur die Kabinet.
Please login or register to comment