Sharks sal die Brumbies sonder Beast Mtawarira moe - Kosmos Radio 94.1 FM

Sharks sal die Brumbies sonder Beast Mtawarira moet aandurf

Rugby…Die Sharks is op pad Australië toe sonder Beast Mtawarira wat las het van ‘n kniebesering. Die span kom Saterdag in Canberra in ‘n Super-kwarteindstryd teen die Brumbies te staan. Philip van der Walt en Jean-Luc du Preez is ook nog nie fiks verklaar nie. Craig Burden en Curwin Bosch is egter by die groep van 27 ingesluit.
Please login or register to comment