Reën hou risiko in vir beleërde toerisme - Kosmos Radio 94.1 FM

Reën hou risiko in vir beleërde toerisme

Namibiese ontspanningsareas is finansieël swaar geraak deur die pandemie wat hulle genoop het om kostes te besnoei met onder meer posbesnoeiings en salarisbesnoeiings. Sommige instellings het boonop hulle versekeringspolisse gekanselleer wat probleme verdiep het vir lodges en ander instellings wat deur vloede beskadig is. Gitta Paetzold van die Namibiese Gasvryheidsvereniging het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

Please login or register to comment