President Geingob praat môre oor Covid - Kosmos Radio 94.1 FM

President Geingob praat môre oor Covid

President Hage Geingob spreek die Namibiese volk volgens die perssekretaris by staatshuis, dr Alfredo Hengari, môre-middag drie- uur toe oor die regering se Covid-strategie.Die regulasies wat op die oomblik van krag is eindig môre.Kenners meen hy sal veral die feestyd in ag moet neem en poog om die gasvryheidsbedryf te ondersteun.

Please login or register to comment