Nuwe Bybel in Afrikaans vandag bekendgestel - Kosmos Radio 94.1 FM

Nuwe Bybel in Afrikaans vandag bekendgestel

Die nuwe Bybel in Afrikaans word vandag bekendgestel. Volgens berigte was daar groot uitdagings veral met beurtkrag en die staat van inperking in die buurland as gevolg van die Covid-19 pandemie. Ongeveer 179 Medewerkers het gehelp om dit wat 2000 jaar gelede in Hebreeus gesê is, reg in Afrikaans weer te gee. Professor Piet Strauss, ‘n Teoloog in Suid-Afrika oor waarom nog ‘n vertaling nodig is.

Please login or register to comment