Nog 60 nuwe Covid-19 gevalle in die land - Kosmos Radio 94.1 FM

Nog 60 nuwe Covid-19 gevalle in die land

Die Namibiese Ministerie van Gesondheid het bekendgemaak dat daar 60 nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig is.32 In Windhoek,8 op Oshakati,5 in Luderitz,2 op Okahandja en die res is oor die land versprei.Daar is op die oomblik 151 sterftes..


Please login or register to comment