Minister reageer oor veiligheid by buitelandse mis - Kosmos Radio 94.1 FM

Minister reageer oor veiligheid by buitelandse missies in Windhoek

Die Namibiese Adjunk-Eerste Minister van Internasionale Betrekkinge Netumbo Nandi Ndaitwah, het aan aangewese senior diplomate in die land die versekering gegee dat die regering kennis neem van kommer oor die sekuriteit by buitelandse missies in die hoofstad. Sy het gepraat toe President Hage Geingob die geloofsbriewe van aangewese missiehoofde van Frankryk, die Republiek van Indonesië, Iran, Palestina, Niger, Swede, Kroasië en Ruanda ontvang het.

Please login or register to comment