Mense wat lyk steel is in die sop - Kosmos Radio 94.1 FM

Mense wat lyk steel is in die sop

Meer inligting is bekend nadat inwoners van die Osire Vlugtelingkamp naby Otjiwarongo by die kamp se lykshuis ingebreek het om die liggaam van 'n geliefde te steel wat Sondag van Covid-19 gesterf het. Die Namibiese polisie se Misdaad Ondersoek Koördineerder vir die Otjozondjupa-streek, Adjunk Kommissaris Katrina Andreas het die jongste met Kosmos 94.1 Nuus gedeel...

Please login or register to comment