Leeus gereed vir Saterdag se kragmeting teen Bulle - Kosmos Radio 94.1 FM

Leeus gereed vir Saterdag se kragmeting teen Bulle

Die Leeus sal op alle silinders vuur in Saterdag se Curriebeker-halfeindstryd teen die Bulle op Loftus Versfeld in Pretoria. Die spanbestuur het aangekondig dat daar geen noemenswaardige beserings is na die week se eerste oefensessie nie. Die wedstrydspan word Donderdag aangekondig. Die Leeus het vroeƫr in die seisoen twee nederlae teen die Bulle gelei en afrigter Ivan van Rooyen het aangedui dat die bordjies hierdie keer verhang gaan word.
Please login or register to comment