Kritiek oor SA middeltermyn-begroting - Kosmos Radio 94.1 FM

Kritiek oor SA middeltermyn-begroting

Die Suid-Afrikaanse Minister van Finansies, Tito Mboweni het vandag sy middeltermyn-begrotingstoespraak gelewer. Mboweni het onder meer gesê 6,8-miljard Namibiese doller van die openbare indiensnemingsprogram sal herlei word na maatskaplike verligting. Die regering het ook ‘n bykomende 10-miljard Namibiese doller aan die SAL toegeken. Volgens die Vryheidsfront Plus se Woordvoerder, Wouter Wessels, is die middeltermyn-begrotingstoespraak en die reddingsboei ‘n duidelike aanduiding van die krisis wat Suid-Afrika in die gesig staar:
Die Politieke en Finansiële Ontleder, Solly Moeng, sê hoewel die verlenging van die maatskaplike verligting welkom is, skets dele van die aankondigings in die begroting ‘n donker prentjie van waarheen die ekonomie van SA op pad is:

Please login or register to comment