Krieket hoop vir 'n beter jaar - Kosmos Radio 94.1 FM

Krieket hoop vir 'n beter jaar

Krieket Namibië het sy hoop uitgespreek dat daar meer toernooie die jaar aangebied sal word. Verlede jaar was die uitdagings groot met inperkings as gevolg van Covid-19. Krieket Namibië se Hoof Uitvoerende Beampte Johan Muller het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat...


Please login or register to comment