Kanker onder bespreking by kommunikasiesentrum - Kosmos Radio 94.1 FM

Kanker onder bespreking by kommunikasiesentrum

Kanker was vandag se onderwerp by die Covid-19 kommunikasiesentrum in Windhoek. Rolf Hansen, Hoof Uitvoerende Beampte van die Kankervereniging het gepraat oor die belangrikheid van vroegtydige diagnose van kanker.

Please login or register to comment