Die vonnisoplegging in die Hannah Cornelius-moords - Kosmos Radio 94.1 FM

Die vonnisoplegging in die Hannah Cornelius-moordsaak sal na verwagting vandag in Kaapstad begin

Die vonnisoplegging van ʼn Kaapstadse man wat skuldig bevind is aan die verkragting van en moord met voorbedagte rade op ʼn kleuter, sal op 4 Desember in die stad se Hooggeregshof begin. Die 42-jarige Mortimer Saunders is gister skuldig bevind nadat die driejarige Courtney Pieters van Elsiesrivier in Mei laasjaar vermoor is. Die Staat het aangedui dat hy sal vra vir die voorgeskrewe minimum vonnis van lewenslange tronkstraf vir beide die aanklagte.

Please login or register to comment