Die Vereniging van Staatsamptenare sê die buurlan - Kosmos Radio 94.1 FM

Die Vereniging van Staatsamptenare sê die buurland kan dit nie bekostig dat die Inkomstediens begin staak nie

Die Vereniging van Staatsamptenare sê die buurland kan dit nie bekostig dat die Inkomstediens begin staak nie. Die Inkomstediens sal vandag en môre met die VSA en die gesondheidswerkersvakbond, Nehawu, vergader om die staking te probeer afweer. Die vakbonde het aanvanklik op ʼn salarisverhoging van 15 persent aangedring, maar dit hersien en na 11,4 persent verlaag. Die belastingagentskap bied sewe persent aan. Die VSA se Tahir Maepa sê werkers van die SAID moet betaal word wat hulle toekom.
Please login or register to comment