Die dodetal kan steeds styg ná nóg ʼn selfdoodbo - Kosmos Radio 94.1 FM

Die dodetal kan steeds styg ná nóg ʼn selfdoodbomaanval in Nigerië

In Nigerië sal die dodetal na verwagting verder styg, nadat 30 mense omgekom het in ʼn driedubbele selfdoodbomaanval buite ʼn videosaal in staat, Borno. Nog 40 mense is beseer in die aanval op die Konduga-nedersetting. Die militante Islamitiese groep, Boko Haram, word verantwoordelik gehou vir die aanval, maar daar was geen onmiddellike reaksie van die groep af nie.
Please login or register to comment