Cosatu sê daar rus ʼn swaar las op die Suid-Afrik - Kosmos Radio 94.1 FM

Cosatu sê daar rus ʼn swaar las op die Suid-Afrikaanse President se skouers

Die vakbondfederasie, Cosatu, sê daar rus ʼn swaar las op die Suid-Afrikaanse President se skouers met die ekonomie op die randjie van nog ʼn resessie en die hoë werkloosheidsyfer tydens sy staatsrede oormôre. Die woordvoerder van Cosatu, Matthew Parks, sê hulle verwag dat die president duidelike, beslissende en dringende stappe aankondig om nie slegs nuwe werksgeleenthede te skep nie maar kwesbare poste te beskerm.
Please login or register to comment