Besighede sal nie nog inperkings oorleef nie - Kosmos Radio 94.1 FM

Besighede sal nie nog inperkings oorleef nie

Die Stad Kaapstad se burgermeesterskomiteelid vir Ekonomiese Geleenthede en Bate-bestuur, James Vos, sê sake-ondernemings wat 2020 kon oorleef, sal nié dieselfde in die volgende paar maande kan doen as daar nóg inperkings is nie. Die Tydelike Werkgewer-Werknemer Verligtingskema het op 15 Oktober verlede jaar ten einde geloop en het nie voorsiening gemaak vir verdere inperkings nie. Die verkoop en vervoer van alkohol is nie op Vlak Drie van die staat van inperking toelaatbaar nie en het heelwat ondernemings nadelig beïnvloed:

Please login or register to comment