Banyana Banyana is so te sê uit die vroue-wêreld - Kosmos Radio 94.1 FM

Banyana Banyana is so te sê uit die vroue-wêreldbeker in Frankryk

Sokker…Banyana Banyana is so te sê uit die vroue-wêreldbeker in Frankryk na hul naelskraapse nederlae teen Spanje en Sjina. Die vroue speel vanaand teen Duitsland wat die wêreld se tweede beste span is. Om sake te vererger sukkel kaptein Janine van Wyk en ster-speler, Thembi Kgatlana, met knaende beserings.
Please login or register to comment