Afrika sal 600 miljoen dosisse entstof bekom - Kosmos Radio 94.1 FM

Afrika sal 600 miljoen dosisse entstof bekom

Die Wêreldgesondheidsorganisasie se Afrikastreek sê Covax wil teen die einde van die jaar 600 miljoen dosisse Covid-19-entstof in fases lewer. Covax is van stapel gestuur om gelyke toegang tot Covid-19-entstowwe te verseker en die akute fase van die pandemie teen die einde van die jaar te stuit. Die WGO se Streeksdirekteur in Afrika, Matshidiso Moeti, sê die 600 miljoen dosisse sal poog om aanvanklik 20 persent van Afrika se bevolking in te ent:

Please login or register to comment