Afgedankte Namsov werkers werk nou by Tunacor - Kosmos Radio 94.1 FM

Afgedankte Namsov werkers werk nou by Tunacor

Namsov werknemers is aan diens geneem by Tunacor. Dit is vandag bevestig in die Nasionale Vergadering deur die Namibiese Minister van Visserye Albert Kawana. Kawana sĂȘ die 180 werknemers wat afgedank is by Namsov is almal poste aangebied met volle salarisse, behuisingstoelaes, pensioen, mediese fondse en maatskaplike voorsorg.
Please login or register to comment