Caster Semenya het vandag gesê sy sal haar saak na die Europese Hof van Menseregte neem. Sy sê sy sal hulle vra om uitspraak te lewer dat Switserland fouteer het...
Read moreRugby: Die Sesnasies-wedstryd tussen Frankryk en Skotland wat Sondag op die Stade de France in Parys sou plaasvind, is in die weegskaal nadat nog 'n speler positief getoets het vir...
Read moreDie Galz & Goals spankaptein Lydia Eixas sê hulle sal geen respek toon wanneer hulle Tura Magic in die finaal van die NSV Vroue Super Beker die stryd aansê. Die...
Read moreDie Namibiese middelgewig bokser Lucas 'The Demolisher' Ndafoluma is gereed vir Saterdag se geveg teen Simion Tchetha van Malawi vir die vakante WBO Afrika titel by die Windhoek Buiteklub-oord. Nadafoluma...
Read moreDaniil Medvedev van Rusland het tot die derde plek op die wêreldranglys verbeter ná hy die eindstryd van die pasafgelope Australiese Ope gehaal het. Dit is die beste posisie van...
Read moreNovak Djokovic is nie tevrede met die rekord van Roger Federer en Rafael Nadal vir die mans Grand Slam rekord nie maar het ook Serena Williams en Margarert Court se...
Read moreNaomi Osaka het een plek verbeter op die WTA-ranglys wat vandag bekend gemaak is na haar sukses by die Australiese ope, waar sy haar vierde Grand Slam titel ingepalm het....
Read moreNieu-Seeland se Kaptein, Kane Williamson, sê elke reeks wat hulle speel is 'n geleentheid om as span te groei. Die eerste van 'n reeks van vyf T-20-wedstryde tussen Nieu-Seeland en...
Read moreTennis: Die jong Rus, Daniil Medvedev, reken al die druk gaan op die wêreld se nommer een, Novak Djokovic van Serwië wees wanneer hulle mekaar Sondag in die Australiese Ope...
Read moreNaomi Osaka het die 39-jarige Serena Williams vandag in skoonstelle geklop met 6-3, 6-4 in die Australiese Ope halfeindstryd wat Williams se pogings ontspoor het om die rekord te ewenaar...
Read more