Nuus Kategorie: Nuus Sport - Kosmos Radio 94.1 FM

Nuus Kategorie: Nuus Sport

Djokovic verduidelik sy 'eise'

Categories: Sport, Nuus Sport

Die wêreld nommer een mans tennisspeler NovakDjokovic het 'n ope brief aan die Australiese publiek gerig op sy Twitter-blad waarin hy eise probeer opklaar het wat hy oënskynlik gemaak het...

Read more

NRU - Diergaardt bedank

Categories: Sport, Nuus Sport

Die nasionale afrigter van die Namibiese rugbyspan,Johan Diergaardt se bedanking is deur die Namibiese Rugby Unie aanvaar.Volgens berigte het daar skynbaar ‘n vertrouensbreuk tussen hom en die NRU-bestuur onstaan wat...

Read more

Hamilton steek Schumi verby

Categories: Sport, Nuus Sport

Lewis Hamilton van Mercedes sê dis onwerklik om 'n sewende Wêreldkampioenskaps-titel te wen. Die 35-jarige renjaer het Michael Schumacher se kampioenskapsprestasie geëwenaar toe hy die Turkse Formule Een Grand Prix...

Read more

Londen sal ATP-eindtoernooi hou

Categories: Nuus Sport, jongste nuus

Daar word steeds beplan om dié maand se ATP-eindtoernooi in Londen sonder toeskouers te hou al is Engeland die volgende vier weke in inperking. Die 50ste toernooi waaraan die wêreld...

Read more

MTC sny bande met Premierliga

Categories: Sport, Nuus Sport

MTC het sy verhouding van 19 jaar met die Namibiese Premierliga beëindig. Tim Ekandjo, MTC se Hoof van Mensekapitaal en Korporatiewe Betrekkinge sê hulle het die verhouding amptelik beëindig met...

Read more

Boodskappe van hartseer oor die dood van Kaunda Ntunja

Categories: Nuus Sport

Rugby: Boodskappe van hartseer en empatie word ontvang met die dood van die bekende SuperSport-kommentator en voormalige kaptein van die Suid-Afrikaanse skolespan, Kaunda Ntunja. Geen besonderhede oor die oorsaak van...

Read more

SA Rugby opgewonde oor Britse en Ierse 2021 toer

Categories: Nuus Sport

RUGBY: Die Hoof Uitvoerende Beampte van SA Rugby Jurie Roux het met Kosmos 94.1-Nuus gepraat oor die Britse en Ierse Leeus wat vandag bevestig het dat aanstaande jaar se toer...

Read more

Ryderbeker ook af

Categories: Sport, Nuus Sport

Vanjaar se Ryderbekertoernooi wat laat in September in Wisconsin sou plaasvind, is uitgestel. Die organiseerders sê die mediese owerhede in die staat kon nie bevestig dat dit moontlik sal wees...

Read more

Bokke deel kospakkies uit

Categories: Sport, Nuus Sport

Die SpringbokkapteinSiyaKolisi en van sy spanmaats, gaan saam met die Kaptein van die BlitzbokkeSiviweSoyizwapi en die Springbokvroue-sewes Kaptein ZintleMpupha,vandag by die Peakview Hoërskool in Athlone in Kaapstad kospakkies en skryfbehoeftes...

Read more

SA Rugby maak sy planne

Categories: Sport, Nuus Sport

SA Rugby sê hulle het 'n aantal planne gereed vir wanneer die sport weer ná die Covid-19-inperkings in die buurland hervat kan word, maar hulle wag vir toestemming van dieland...

Read more