Nuus Kategorie: Nuus - Kosmos Radio 94.1 FM

Nuus Kategorie: Nuus

Magsmisbruik met inperkingsregulasies

Categories: Nuus, jongste nuus

Die Demokratiese Alliansie in Suid-Afrika sê hy gaan ʼn konsepwetgewing instel om die Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Nkosazana Dlamini-Zuma, se mag te beperk om ‘n nasionale ramptoestand...

Read more

Verhoging van belasting op alkohol kan werksverliese meebring

Categories: Nuus, jongste nuus

Die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Drankhandelsmerke sê die verhoging op aksynsbelasting van agt persent op alkohol sal werkverliese tot gevolg hê. Die Minister van Finansies, Tito Mboweni, het die verhoging tydens...

Read more

Ovitoto kommunale gebied sukkel met veediefstal

Categories: Nuus, jongste nuus

Hoofman Vipuira Kapuuo van die Ovitoto kommunale gebied in die Otjozondjupa-streek sê veediefstal het kommerwekkend geword vir kommunale boere in die gebied met diewe wat nou selfs wrede en selfs...

Read more

DA kritiseer premier se provinsiale rede

Categories: Nuus, jongste nuus

Die DA in Noordwes het Premier Job Mokgoro se provinsiale rede skerp gekritiseer. Die party sê dis nie die eerste keer dat hy sekere beloftes maak wat vandag aangekondig is...

Read more

Pfizer en BioNTech oorweeg derde dosis

Categories: Nuus, jongste nuus

Pfizer en BioNTech het vandag gesê hulle is besig om die moontlikheid te ondersoek om 'n derde dosis te voeg by hulle entstof-regime en hulle toets 'n nuwe weergawe wat...

Read more

Nuwe infrastruktuur aan skole in Windhoek oorhandig

Categories: Nuus, jongste nuus

Die Khomas Streeksraad het in samewerking met die Ministerie van Onderwys vandag nuwe infrastruktuur oorhandig aan drie verskillende skole in Windhoek. Die nuwe infrastruktuur sluit 20 klaskamers, twee stoorkamers en...

Read more

DA vaar uit teen regering se reddingsboeie

Categories: Nuus, jongste nuus

Die Demokratiese Alliansie het sy kommer uitgespreek oor die bedrag wat in die begroting geoormerk is as reddingsboeie vir staatsinstellings. Dit is in reaksie op die minister van Finansies, Tito...

Read more

Armeense Premier waarsku oor moontlike militêre staatsgreep

Categories: Nuus, jongste nuus

Die Armeense Premier Nikol Pashinyan waarsku oor 'n moontlike militêre staatsgreep pogings nadat die land se weermag gesê het dat hy en sy kabinet moet bedank. Hy is later opgemerk...

Read more

Brandweer sukkel sonder water om Shoprite-brand te blus

Categories: Nuus, jongste nuus

Die Namibiese Lughawensmaatskappy se Brand en Reddingsdienste op die Katima Mulilo Lughawe het kragte saamgesnoer om die brand by die dorp se Shoprite sentrum te blus. Die dorp se brandbestryders...

Read more

7631 kiesers sal na verwagting stem in tussenverkiesings

Categories: Nuus, jongste nuus

'n Totaal van 7 631 kiesers sal na verwagting môre hulle stemme uitbring tydens herverkiesings vir die suidelike deel van Namibië. Die herverkiesings word aangebied in Koës, Aroab en Stampriet...

Read more