Wat op dees aarde? - Kosmos Radio 94.1 FM

Wat op dees aarde?

Wie op dees aarde is dit? Waar kom dit vandaan??? Wil jy meer weet oor Namibië se geskiedenis? Hoekom het daardie pad daardie naam? Watter monument is dit en hoekom is dit daar? Kosmos 94.1 snuffel al die antwoorde vir jou uit... hoor hier....