Sport - Kosmos Radio 94.1 FM

Sport

Vir die jongste sport nuus met Johann du Plooy, skakel in op Kosmos 94.1, weeksdae om 06h30, 07h30, 16h30 en 17h30 en bly ingelig!

So lyk 2021 rugby-planne

Categories: Sport, jongste nuus

SA Rugby het die begin van die 2021-seisoen aangekondig met 'n aantal voorbereidingswedstryde vir agt provinsiale spanne. Dit word gedoen terwyl daar op nasionale vlak op die internasionale Rainbow Cup...

Read more

Nederlandse atlete in Namibië

Categories: Sport, jongste nuus

Atlete van die Nasionale Paralimpiese Komitee van Nederland het Namibiese atlete gevra om alles te gee indien hulle wil deelneem aan groot kompetisies. Die hand fietsryer Tim de Vries en...

Read more

Vuisbal Liga begin Saterdag

Categories: Sport, jongste nuus

Die 2021 Bank Windhoek Vuisbal Liga begin Saterdag by die Swakopmund Vuisbal Klub na 'n onderbreking van drie maand. Die liga se nuwe seisoen begin met 'n toernooi waaraan agt...

Read more

Siya word 'n Haai?

Categories: Sport, jongste nuus

Rugby: Die Springbok-kaptein, Siya Kolisi, gaan volgens berigte binnekort van die Westelike Provinsie na die Haaie verskuif. Sy huidige kontrak duur nog tot die 31ste Oktober. Volgens berigte is sy...

Read more

Brandon Thomson sluit aan by Cheetahs

Categories: Sport, jongste nuus

Rugby: Die 25-jarige voormalige junior Springbok, Brandon Thomson, is die jongste speler wat 'n ooreenkoms met die Cheetahs onderteken. Sy kontrak is geldig tot die einde van Oktober 2022. Thomson...

Read more

Indië deur Engeland verneder

Categories: Sport, jongste nuus

Krieket: Dit was ‘n vernedering vir Indië toe Engeland die eerste toets met ‘n reusagtige 227 lopies teen die gasheer in Chennai gewen het. Indië is op die laaste dag...

Read more

Young Warriors moet veld toe

Categories: Sport, jongste nuus

Die afrigter van die Namibiese nasionale onder-20 sokkerspan, James Britz, sê die Young Warriors het meer vriendskaplike wedstryde nodig. Britz sê dit sal die span goed doen vir die opkomende...

Read more

Skokke by die Grand Slam

Categories: Sport, jongste nuus

Tennis: Die wêreld nommer twee, Rafael Nadal van Spanje, het sy Australiese Ope-veldtog afgeskop met ‘n oorwinning in skoon stelle oor Laslo Djere van Serwië. Die eerste Grand Slam-toernooi van...

Read more

Rugby: Wêreld-Onder-20-kampioenskap afgestel

Categories: Sport, jongste nuus

Rugby: Slegte nuus vir die junior Springbokke in die land is dat die Wêreld-Onder-20-kampioenskap wat in Junie en Julie in Italië beslis sou word, weens Covid-19 afgestel is. Italië sou...

Read more

Lekker fietsry saam met Nedbank

Categories: Sport, jongste nuus

Nedbank Namibia bied saam met die Namibiese Fietsry Federasie die Nasionale Padfiets Kompetisie in die hoofstad aan... Gernot de Klerk, Woordvoerder by Nedbank het die besonderhede...

Read more