Sport - Kosmos Radio 94.1 FM

Sport

Vir die jongste sport nuus met Johann du Plooy, skakel in op Kosmos 94.1, weeksdae om 06h30, 07h30, 16h30 en 17h30 en bly ingelig!

Roger Federer word vir die tiende keer bekroon as die kampioen van Halle

Categories: Sport, Nuus

Tennis.....In Duitsland het die Switserse meester, Roger Federer, sy tiende Halle Ope-kroon ingepalm met ʼn oorwinning in skoon stelle oor die Belg, David Goffin,. Die telling was 7-6, 6-1. Dit...

Read more

Namibië verloor sy openingswedstryd teen Marocco

Categories: Sport, Nuus

Namibië het sy openingswedstryd in die 2019 Afrika Nasies beker reeks wat in Egipte aan die gang is, teen Morocco met 1-0 verloor.Namibië is in groep D saam met Suid-Afrika,...

Read more

Misdaad raak 'n probleem in die hoofstad

Categories: Sport, Nuus

Twee verdagtes is in hegtenis geneem terwyl nog twee gesoek word nadat daar die naweek by ‘n bekende eletroniese besigheid in die hoofstad ingebreek en goedere gesteel is..Van die gesteelde...

Read more

Die Proteas struikel wéér by die Wêreldbekertoernooi

Categories: Sport, Nuus

Suid-Afrika se rampspoedige tog by die Wêreldbekertoernooi het voortgeduur, toe Pakistan hul groepswedstryd op Lord’s in Londen met 49 lopies gewen het. Pakistan het ʼn mededingende 308 vir sewe aangeteken....

Read more

Suid-Afrikaanse Inflasie versnel ietwat

Categories: Sport, Nuus

Verbruikersinflasie het jaar-tot-jaar in Mei effens gestyg tot 4,5 persent, vanaf 4,4 persent in April. Statistiek Suid-Afrika sê pryse het op ʼn maand-tot-maand grondslag met komma drie persent gestyg teenoor...

Read more

Ngidi fiks en gereed vir wedstryd teen Nieu-Seeland

Categories: Sport, Nuus

Krieket… Die Protea-snelbouler, Lungi Ngidi, is fiks verklaar en sal beskikbaar wees vir môre se Wêreldbekerwedstryd teen Nieu-Seeland in Birmingham. Hy het Suid-Afrika se vorige drie wedstryde teen Indië, die...

Read more

Bangladesj en die Wes-Indiese Eilande spook vandag in Taunton sake uit in ‘n wêreldbeker-wedstryd wat albei spanne moet wen

Categories: Sport, Nuus

Krieket… Bangladesj en die Wes-Indiese Eilande spook vandag in Taunton sake uit in ‘n wêreldbeker-wedstryd wat albei spanne moet wen. Die Wes-Indiese span is in die sesde plek op die...

Read more

Banyana Banyana is so te sê uit die vroue-wêreldbeker in Frankryk

Categories: Sport, Nuus

Sokker…Banyana Banyana is so te sê uit die vroue-wêreldbeker in Frankryk na hul naelskraapse nederlae teen Spanje en Sjina. Die vroue speel vanaand teen Duitsland wat die wêreld se tweede...

Read more

Sharks sal die Brumbies sonder Beast Mtawarira moet aandurf

Categories: Sport, Nuus

Rugby…Die Sharks is op pad Australië toe sonder Beast Mtawarira wat las het van ‘n kniebesering. Die span kom Saterdag in Canberra in ‘n Super-kwarteindstryd teen die Brumbies te staan....

Read more

Highlanders klop Waratahs gemaklik

Categories: Sport, Nuus

Superrugby… Die Highlanders en die Waratahs het die naweek se rugby-aksie in Invercargill, Nieu-Seeland afgeskop en die tuisspan het die Australiërs met 49-12 geklop. Die Rebels en die Chiefs speel...

Read more