Sport - Kosmos Radio 94.1 FM

Sport

Vir die jongste sport nuus met Johann du Plooy, skakel in op Kosmos 94.1, weeksdae om 06h30, 07h30, 16h30 en 17h30 en bly ingelig!

Hashimoto nuwe president van Tokio Reëlingskomitee

Categories: Sport, jongste nuus

Japan se Seiko Hashimoto, 'n vrou wat deelgeneem het aan drie Olipiese Spele, het vandag gesê sy is as president verkies vir die Tokio Reëlingskomitee. Sy vervang die voormalige Eerste...

Read more

Sewes akademie skop af

Categories: Sport, jongste nuus

Die nuwe Hoofafrigter van die SA Rugby Sewes Akademie sê die eerste georganiseerde wedstryde van die jaar het 'n groot gevoel van afwagting en verligting gebring. Hy sê almal is...

Read more

Muchová maak grootste opskudding by Oz Ope

Categories: Sport, jongste nuus

Karolina Muchová van die Tsjeggiese Republiek het tot dusver vanjaar die grootste opskudding by die Australiese Ope veroorsaak toe sy die wêreld se nommer een, Ash Barty, oorwin het. Die...

Read more

40 skeidsregters vir Namibiese sokker

Categories: Sport, jongste nuus

Die Namibiese Sokkervereniging, die NSV het 'n doelwit gestel om 40 goed-opgeleide skeidsregters in al 14 streke van die land te hê wat alle afdelingsligas kan hanteer wanneer sokker op...

Read more

Groot rolbal-kompetisie die naweek

Categories: Sport, jongste nuus

Die Namibiese Rolbalvereniging, die NBA sal die naweek die eerste been aanbied van sy 2021 nasionale liga. Die liga sal die gasheer wees van klubs in Windhoek en die kusdorpe...

Read more

Haaie stel Siya voor

Categories: Sport, jongste nuus

Die Haaie het amptelik aangekondig dat Springbokkaptein Siya Kolisi ‘n veeljaar-kontrak met die span gesluit het. Hy het Westelike Provinsie na 11 jaar verlaat. Kolisi sê hy het onmiddellik die...

Read more

Djokovic deur na halfeindstryd

Categories: Sport, Nuus

Die agtmalige wenner Novak Djokovic het vandag vier stelle benodig om Duitsland se Alexander Zverev te klop om sy 39ste Grand Slam semi-finaal te bereik by die Australiese Ope. Die...

Read more

Young Warriors doen goed

Categories: Sport, jongste nuus

Die nasionale Onder-20 mans sokkerspan het 'n 1-elk uitslag behaal in hulle openingswedstryd van die 2021 Afrika Nasiesbeker in Mauritanië teen die Sentraal-Afrikaanse Republiek. Die eerste helfte van die Groep...

Read more

Groot Namibiese sokker vanaand!

Categories: Sport, jongste nuus

Die Namibiese Sokkervereniging, die NSV het bevestig dat NBC TV Namibië se Onder-20 Nasiesbeker openingswedstryd teen die Sentraal-Afrikaanse Republiek regstreeks sal beeldsaai. Die wedstryd begin vanaand 9 uur. Namibië is...

Read more

Nadal maak weer skoonskip in Austrialië

Categories: Sport, jongste nuus

Die wêreld se naasbeste speler, Rafael Nadal, is vir die 13de keer deur na die kwarteindronde van die Australiese Ope toe hy in skoon stelle met die Italianer Fabio Fognini...

Read more