Kosmos Nuus Ondersoek - Kosmos Radio 94.1 FM

Kosmos Nuus Ondersoek



Kat in hoenderhok oor invoere

Kat in hoenderhok oor invoere
Yanna Smith

Hoenderinvoere in Namibië raak ’n tameletjie ná die Namib-pluimveebedrywe (NPI) aangekondig het hy beskik sedert September vanjaar oor opgehoopte voorraad van meer as 1 900 ton.
Dít terwyl invoere onverpoos voortgaan.

Boonop het plaaslike, kleiner hoenderprodusente ook stem dikgemaak en gesê hulle het geen mark vir hul produkte nie, want kopers verkies ingevoerde hoender.

Om sake te vererger, was daar ’n skerp daling in bestellings vir die NPI se dag-oud-kuiken-projek omdat die kookvleismark versadig is.

Dié projek is van stapel...

Feathers fly in chicken import tussle

Feathers fly in chicken import tussle
Yanna Smith

The issue of chicken imports in Namibia is heating up following the announcement by Namib Poultry Industries (NPI) that as at end September, they had stockpiles of more than 1 900 tonnes with imports continuing unabated. Moreover, local, smaller chicken producers have added their voices to this, saying they too, had no market for their products as imported chicken is preferred by buyers. To further compound matters, the day-old chick project driven by NPI to enhance local production has seen a...

Money, lies and cover-ups - The saga of the 737 MAX

Yanna Smith

Following the deaths of 346 people in two crashes five months apart, what emerged was a cover-up, a rush job and the blatant use of political and financial influence that placed Boeing in the centre of a storm, from which it is yet to emerge. The latest figures taken from a December survey in the United States, indicate that 40% of regular fliers are unwilling to fly on the Boeing 737 MAX. In the same month, Boeing fired its...

Geld, leuens en ’n toesmeerdery - Die 737 MAX-sage

Yanna Smith

Ná 346 mense binne vyf maande in twee vliegongelukke dood is, is ’n toesmeerdery, oorhaastigheid en die skaamtelose gebruik van politieke en finansiële invloed onthul.
Dít het Boeing, die internasioale vliegtuigreus, die oog van ’n storm gemaak waaruit hy nog nie kon ontsnap nie.
Volgens die jongste syfers van ’n opname wat in Desember verlede jaar in Amerika gedoen is, is 40% van gereelde reisigers onwillig om per Boeing 737 MAX te reis. Boeing het in dieselfde maand sy uitvoerende hoof...

NEEEF: ‘There are two sides to this coin’

JM Kretschmer

A ‘final draft’ of the National Equitable Economic Empowerment Framework, or NEEEF has been released by Cabinet. It has been approved by the Law Reform Development Commission as well as government’s legal drafters. Its next stop now is parliament, the ‘new’ parliament, where it will be debated. NEEEF has long been a contentious issue and experts in the field have come out guns blazing about the uncertainty that the framework brings to industry in the country thus, limiting much-needed...

NEEEF: ‘Daar is twee kante van hierdie muntstuk'

JM Kretschmer

'n 'Finale konsepdokument' van die Namibiese Nasionale Billike Ekonomiese Bemagtigingsraamwerk, oftewel NEEEF, is deur die Kabinet bekend gemaak. Dit is goedgekeur deur die Regshervorming Ontwikkeling Kommissie en die regering se wetopstellers. Die volgende stap is nou die parlement waar dit gedebatteer sal word. NEEEF is lankal reeds 'n omstrede kwessie en sekere kundiges is in opstand oor die onsekerheid wat die raamwerk bring vir industrieë in die land, wat gevolglik broodnodige belegging inperk.
Die Ekonomiese Beleid Navorsing Vereniging, oftewel EPRA,...