Nuus - Kosmos Radio 94.1 FM

Nuus

Inwoners van Rehoboth gevra om rekenings te betaal

Categories: Nuus, jongste nuus

Rehoboth se Burgemeester Rudi van Wyk het vanoggend 'n beroep op sosiale media gedoen op inwoners in die dorp om hulle munisipale rekenings te betaal nadat die dorp se water...

Read more

Masisi sluit sy Namibiese besoek af

Categories: Nuus, jongste nuus

Die President van Botswana Mokgweetsi Masisi het 'n vergadering met President Hage Geingob afgesluit. Masisi het op uitnodiging van Geingob na Namibië gekom om die moontlikheid te ondersoek om 'n...

Read more

Sondag se Sesnasies in die weegskaal

Categories: Sport, jongste nuus

Rugby: Die Sesnasies-wedstryd tussen Frankryk en Skotland wat Sondag op die Stade de France in Parys sou plaasvind, is in die weegskaal nadat nog 'n speler positief getoets het vir...

Read more

Stikstofoksied dalk die Covid-doder

Categories: Nuus, jongste nuus

Navorsers by die Universiteit van Londen is volgens berigte besig met kliniese toetse om vas te stel of 'n neussproei wat stikstofoksied bevat, dalk doeltreffend is in die stryd teen...

Read more

Vrae oor tydsberekning van 'stokvel' in GRN

Categories: Nuus, jongste nuus

Reaksie word ontvang op ‘n beroep op staatsamptenare om by ‘n regerings koöperatief ‘n deel van hulle salaris te belê om te spaar. Die Savings and Credit Co-operatives oftewel SACCO-model...

Read more

Aktiviste is vies oor Masisi

Categories: Nuus, jongste nuus

Die kort kennisgewing oor die werkende besoek van die Botswana President Mokgweetsi Masisi het vrae in verskeie oorde laat ontstaan. Media is net na 8-uur Woensdag aand oor die besoek...

Read more

Windhoekers: oudit is op pad

Categories: Nuus, jongste nuus

Stad Windhoek het inwoners van die hoofstad ingelig dat hulle 'n munisipale oudit vanaf 8 Maart sal uitvoer. Die doel van die oudit is om inligting te verifieer en te...

Read more

Skaaphond erf amper N$80 miljoen

Categories: Nuus, jongste nuus

‘n Agtjarige skaaphond, Lulu wat woonagtig is in die Amerikaanse staat Tennessee het net minder as 72,9 miljoen Namibiese doller geërf na die dood van haar eienaar. Die sake-eienaar Bill...

Read more

Herverkiesings is 'n klug

Categories: Nuus, jongste nuus

Die leier van die Grondlose Mense Beweging Bernadus Swartbooi sê die herverkiesings wat môre in die suide van die land gehou sal word is ‘n klug. In sy mening poog...

Read more

So sal die oliepryse homself gedra...

Categories: Nuus, jongste nuus

Die Namibiese publiek het skerp gereageer op die nuus dat beide die petrol en diesel prys volgende week met 80 sent ‘n liter styg. Verbruikers is reeds onder erge druk...

Read more