Nuus - Kosmos Radio 94.1 FM

Nuus

Hersien 70% moratorium op Hardap

Categories: Nuus, jongste nuus

Dawie de Klerk, die Voorsitter van die Hardap Boerevereniging het ‘n beroep op die Namibiese regering gedoen om die moratorium om Hardapdam op maksimum 70 persent van kapasiteit te hou,...

Read more

IMF hersien Zim ekonomie

Categories: Nuus, jongste nuus

Die Internasionale Monetêre Fonds het begin met die hersiening van die Zimbabwiese ekonomiese vooruitsigte vir 2020. Volgens die fonds kan ‘n aantal struikelblokke afwaartse druk plaas op groeivooruitsigte vir die...

Read more

Meld jou familielid in China aan

Categories: Nuus, jongste nuus

Die Uitvoerende Direkteur van die Namibiese Ministerie van Internasionale Betrekkinge het meer besonderhede bekendgemaak oor die ministerie se versoek aan die families van Namibiërs wat in China is, om in...

Read more

Grondberaad kom in buurland

Categories: Nuus, jongste nuus

Kundiges het gereageer op die President Cyril Ramaphosa van Suid-Afrika wat aangekondig het dat 'n presidensiële grondberaad vanjaar nog in die buurland gehou gaan word. Ramaphosa het dit in die...

Read more

Begrotingsrede trek aandag van drukgroepe

Categories: Nuus, jongste nuus

Lede van die drukgroep Cry of the Xcluded beplan om vandag na die Suid-Afrikaanse Parlement op te ruk voor die begrotingsrede van die buurland se Minister van Finansies Tito Mboweni...

Read more

Swapo se Oshana streek kantoor weer oop

Categories: Nuus, jongste nuus

'n Ontevrede groep Swapo-lede het vandag ooreengekom om die party se Oshana streek kantoor weer oop te stel na konsensus bereik is. Volgens die leier van die groep Sigo Amunyela...

Read more

Baie op die spel met Tito Mboweni se begrotingsrede môre

Categories: Nuus, jongste nuus

Business Leadership South Africa sê daar is baie op die spel tydens môre se begrotingsrede, omdat ‘n afgradering na volledige rommelstatus deur die graderingsagentskap Moody’s, ‘n baie duidelike en huidige...

Read more

Namibiërs wat in China is word gevra om ambassade te kontak

Categories: Nuus, jongste nuus

Die Namibiese Ministerie van Internasionale Betrekkinge se Uitvoerende Direkteur, Selma Ashipala-Musavyi het Namibiërs wat op die oomblik in China werk en studeer gevra om die Namibiese Ambassade te besoek om...

Read more

Spaanse owerheid sluit gewilde hotel oor korona-virus

Categories: Nuus, jongste nuus

Spaanse owerhede het 'n gewilde hotel op die Kanariese-eilande in isolasie geplaas na 'n besoekende Italiaanse dokter positief getoets het vir die Covid-19-virus. Wêreldwyd is die aantal bevestigde gevalle van...

Read more

Namibiese Brouerye skenk aan spesiale opvoeding

Categories: Nuus, jongste nuus

Die Namibiese Brouerye 'n filiaal van die Olthaver & List groep het vandag sy steun aan die Nasionale Instituut van Spesiale Opvoeding herbevestig met 'n skenking.Francois Olivier Korporatiewe Verhoudinge joernalis...

Read more