Die Demokratiese Alliansie het sy kommer uitgespreek oor die bedrag wat in die begroting geoormerk is as reddingsboeie vir staatsinstellings. Dit is in reaksie op die minister van Finansies, Tito...
Read moreDie Armeense Premier Nikol Pashinyan waarsku oor 'n moontlike militêre staatsgreep pogings nadat die land se weermag gesê het dat hy en sy kabinet moet bedank. Hy is later opgemerk...
Read moreDie Namibiese Lughawensmaatskappy se Brand en Reddingsdienste op die Katima Mulilo Lughawe het kragte saamgesnoer om die brand by die dorp se Shoprite sentrum te blus. Die dorp se brandbestryders...
Read more'n Totaal van 7 631 kiesers sal na verwagting môre hulle stemme uitbring tydens herverkiesings vir die suidelike deel van Namibië. Die herverkiesings word aangebied in Koës, Aroab en Stampriet...
Read more‘n Nuwe onderneming beoog om boere te wys hoe om met behulp van robotte hul insette te verminder en hul produksie te verhoog. Future Acres het, wat hulle noem, ‘n...
Read moreDie Kaapstadse Metropolisie sê sy omvattende kringtelevisienetwerk het bewys dat dit doeltreffend werk om misdaad-bedrywighede op te spoor. Kringtelevisie-opnames het sedert Julie 2020 gelei tot die suksesvolle inhegtenisneming van 160...
Read moreDie Namibiese Minister van Inligting Dr Peya Mushelenga het die kabinet se resolusies bekend gemaak van die tweede vergadering wat op 23 Februarie gehou is. Dr Mushelenga met van die...
Read moreDaar is 230 nuwe Covid-19 gevalle in Namibië. Die Uitvoerende Direkteur in die Ministerie van Gesondheid Ben Nangombe...
Read moreCaster Semenya het vandag gesê sy sal haar saak na die Europese Hof van Menseregte neem. Sy sê sy sal hulle vra om uitspraak te lewer dat Switserland fouteer het...
Read more'n Nuwe koronavirus variant wat ooreenkomste deel met 'n meer oordraagbare en onbehandelbare variant wat in Suid-Afrika ontdek is, is volgens navorsers besig om te versprei in New York. Die...
Read more