Huisgeluide Kompetisie - Kosmos Radio 94.1 FM

Huisgeluide Kompetisie

Huisgeluide kompetisie


Huisgeluide Kompetisie

Teen hierdie tyd behoort jy nou al jou huisgeluide goed te ken en dis daardie kennis wat ons wil toets.

Om deel te neem moet jy sms: Wen na 5005. Ons gaan elke dag 'n nommer trek en jou skakel. Jy moet dan vir ons 'n huisgeluid uitken wat ons vir jou speel. As jy reg raai, wen jy 'n N$1 000 , al dan nie, rol die geld oor tot die volgende dag.

B's en V's wat geld.