Facebook Likes Kompetisie - Kosmos Radio 94.1 FM

Facebook Likes Kompetisie

Facebook Likes Kompetisie


Facebook Likes Kompetisie

Sal jy like om 2500 Namiebiese doller kontant te kry om net op Facebook te wees? OF selfs 15000 doller?

En AL wat jy moet doen is om op Kosmos 94.1 se Facebook blad te gaan en te like, like, like, like, like, like… Sien, as jy die 50 000 ste een is wat like, wen jy 2500 Namibiese Doller kontant!

Elke like wat jy druk, bring jou in aanmerking vir die trekking van 15 000 Namibiese Doller ! Wat 'n bonus! Onthou - gaan like Kosmos 94.1...