Diere minuut - Kosmos Radio 94.1 FM

Diere minuut

DIERE MINUUT
Kosmos 94.1 weet hoe lief jy jou dierekinders het en daarom het ons besluit om vir Dr Theuns Laubscher van Windhoek Veterinary Clinic te kry om elke Woensdag kwart voor vier (15:45) te gesels oor algemene dierekwale.

Dalk het jou troeteldier 'n kwaal en jy soek 'n kundige mening daaroor. Jy kan jou vraag aan dokter Theuns rig om lig te werp op die onderwerp. Stuur nou jou VRAAG per Whatsapp na 085 127 3000 met die kodewoord Dier en Dr Theuns help graag.

Jy kan hulle kontak by 061 228 405 of besoek hulle by 8 Lossen Straat, langs die Amerikaanse ambasade.

Dis elke Woensdag kwart voor vier op Kosmos 94.1