Copps 94.1 - Kosmos Radio 94.1 FM

Copps 94.1

Die Copps 94.1 span kry elke Vrydagaand met wydlopende aspekte van misdaad en motorongelukke te doen. Dankie aan die Copps 94.1 span van Kosmos 94.1, en die Windhoekse stadspolisie wat die hoofstad elke Vrydagaand ‘n veiliger plek vir almal maak.

Met trots aan jou gebring deur...


Ons kry nuwe terugvoer oor stropery in die Omaruru omgewing nadat daar 'n vreeslike toename was aan die tendens die afgelope tyd wat boere letterlik met hul hande in hul hare gelaat het. Alexander Steyn, die Voorsitter van die Omaruru Distriks Wag. Ons gesels met Konstabel Fabian Amukwulele oor mense wat weghardloop vanaf 'n ongeluks toneel en telkemale die lisensie skyfie ook saam neem en sodoende dink hulle sal nie opgespoor word nie.