ʼn Ekonoom sê Suid-Afrika se ekonomie groei nie v - Kosmos Radio 94.1 FM

ʼn Ekonoom sê Suid-Afrika se ekonomie groei nie vinnig genoeg nie om die hoë vlakke van werkloosheid en armoede aan te spreek

Die hoofekonoom van die Efficient-groep, Dawie Rood sê Suid-Afrika se ekonomie groei nie vinnig genoeg nie om die hoë vlakke van werkloosheid en armoede aan te spreek. Die Rand het laasweek meer as enige ander belangrike geldeenheid verswak en drie persent teenoor die Amerikaanse dollar teruggesak.
Please login or register to comment