Die Wes-Kaapse regering wil hê dat die brandende - Kosmos Radio 94.1 FM

Die Wes-Kaapse regering wil hê dat die brandende treine as noodtoestand verklaar moet word

Die Wes-Kaapse Departement van Vervoer sê die voortgesette vernietiging van treine is onaanvaarbaar. Metrorail sê die koste van die skade wat vanjaar deur treinbrande veroorsaak is, beloop bykans 122-miljoen Rand. In die jongste voorval is agt treinwaens Dinsdag by die Kaapstadse stasie uitgebrand in ʼn vermeende brandstigtingsaanval. Die departement se Jandré Bekker sê ʼn noodtoestand moet deur die nasionale regering afgekondig word…

Please login or register to comment