Die Staat vra toegang tot die persoonlike bates v - Kosmos Radio 94.1 FM

Die Staat vra toegang tot die persoonlike bates van VBS Mutual Bank se uitvoerende hoofde

Die Staat het ‘n hofaansoek ingedien om toegang te verkry tot die persoonlike bates van VBS Mutual Bank se uitvoerende hoofde wat beskuldig word van die plundering van 1,5 miljard Rand. Sommige van hulle lei na bewering ‘n uitspattige leefstyl nadat hulle deponeerders se geld geplunder het om herehuise, sportmotors en ‘n helikopter te koop. Star berig dat die Staat aanduid dat hy elke sent van deponeerders se geld wil terugkry. Die grootste slagoffers sluit munisipaliteite en die Openbare Beleggingskorporasie in.
Please login or register to comment