Die plundery van VBS Mutual Bank maak steeds opsla - Kosmos Radio 94.1 FM

Die plundery van VBS Mutual Bank maak steeds opslae

Die outeur van die korrupsieverslag oor VBS Bank sê die Suid-Afrikaanse Reserwebank kon nie die bedrieglike en verdorwe doen en late by die bank te wagte wees nie. Die verslag identifiseer 53 mense en maatskappye wat tussen hulle in die bestek van drie jaar 1,9-miljard Rand vanaf VBS ontvang het. Advokaat Terry Motau sê die Reserwebank moet as reguleerder voorleggings wat aan hom gemaak word deur eksterne ouditeurs kan vertrou…

Please login or register to comment