Barbara Hogan is na verwagting die volgende getuie - Kosmos Radio 94.1 FM

Barbara Hogan is na verwagting die volgende getuie voor die Zondo-kommissie

Die voormalige minister van Openbare Ondernemings, Barbara Hogan, sal na verwagting vandag voor die Staatskapingskommissie getuig wanneer die verhoor hervat word. Volgens News24, het die ANC-LP, Vytjie Mentor, vroeër beweer dat die Guptas in 2010, vir haar Hogan se pos aangebied het tydens ʼn vergadering by die Saxonwold-landgoed. Mentor sê sy het geweier om gekoop te word, waarna oudpresident Jacob Zuma vir Hogan met Malusi Gigaba vervang het.

Please login or register to comment