Wie verjaar vandag? - Kosmos Radio 94.1 FM

Wie verjaar vandag?

Stuur die persoon wat verjaar se foto , sy/haar naam, geboorte datum en selnommer per Whatsapp na 085 127 3000, of per epos na baiegeluk@kosmos.com.na en ons bel hom/haar op die dag. Lekker pryse te wen vir die verjaardagpersone van Nando’s elke week.