Sport - Kosmos Radio 94.1 FM

Sport

Vir die jongste sport nuus met Johann du Plooy, skakel in op Kosmos 94.1, weeksdae om 06h30, 07h30, 16h30 en 17h30 en bly ingelig!

Wêreld se nommer een vroue tennisspeler onttrek uit WTA-eindstryd

Categories: Sport, Nuus

Tennis… Die wêreld se nommer een speler, Simona Halep, het as gevolg van ʼn besering uit die WTA-eindstryd wat volgende week in Singapoer plaasvind, onttrek. Die Roemeen het ʼn laerug-besering...

Read more

Curriebeker semi-finale môre beslis

Categories: Sport, Nuus

Curriebeker-rugby… Die verdedigende kampioen, die Westelike Provinsie, het ten doel om môre op Nuweland teen die Blou Bulle te wen en só hulle eerste eindstryd op hul tuisveld sedert 2014...

Read more

Engeland klop Sri Lanka met sewe paaltjies

Categories: Sport, Nuus

Krieket… Engeland het Sri Lanka met sewe paaltjies gewen in die derde eendagwedstryd in Kandy wat deur reën in die wiele gery is. Die wedstryd is verkort tot 21 boulbeurte...

Read more

Brave Warriors wen weer

Categories: Sport, Nuus

Die Brave Warriors het hulle Afrikabeker-kwalifiserende wedstryd gisteraand in Windhoek met 1-0 teen Mosambiek gewen, toe Peter Shalulile in die 73 ste minuut ‘n doel aangeteken het.

Read more

Bafana Bafana behaal gelykop uitslag teen Seychelle

Categories: Sport, Nuus

Bafana Bafana se kwalifiserende wedstryd vir die 2019-Afcon teen Seychelle op Stade Linite het op ʼn doellose gelykopwedstryd uitgeloop. Suid-Afrika het met balbeheer oorheers en goeie geleenthede vir doelskoppe gehad,...

Read more

Die ASA verwelkom die uitstel van die omstrede nuwe IAAF-regulasies

Categories: Sport, Nuus

Atletiek Suid-Afrika, ASA, het die uitstel van vyf maande van die tenuitvoerbrenging van omstrede nuwe reëls oor hoë testosteroonvlakke by vroueatlete verwelkom. Die Internasionale Vereniging van die Atletiekfederasies, IAAF, was...

Read more

Brave Warriors speel vandag teen Mosambiek in Windhoek

Categories: Sport, Nuus

Die Brave Warriors kom weer vandag teen Mosambiek in Windhoek te staan nadat hulle Saterdag met 2-1 teen hulle gewen het in ‘n Groep K, Afrika Nasiesbeker kwalifiserende wedstryd. Hulle is nou tweede...

Read more

Die Suid-Afrikaners, Kevin Anderson en Raven Klaasen kan steeds vir die seisoen-einde ATP-eindstryd volgende maand in Londen kwalifiseer

Categories: Sport, Nuus

Tennis… Daar steeds ʼn kans dat die Suid-Afrikaners, Kevin Anderson en Raven Klaasen, vir die seisoen-einde ATP-eindstryd volgende maand in Londen kan kwalifiseer. Anderson is tans in die sewende posisie...

Read more

Klagtes deur IKR ingedien teen voormalige kaptein van Sri Lanka

Categories: Sport, Nuus

Krieket… Die Internasionale Krieketraad het die voormalige kaptein van Sri Lanka, Sanath Jayasuriya, aangekla van twee klagtes van die oortreding van sy teenkorrupsie gedragskode. Hy word daarvan aangekla dat hy...

Read more

Djokovic wen Sjanghai Meesterstoernooi in Sjina

Categories: Sport, Nuus

Tennis… Novak Djokovic van Serwië, wat reeds 14 keer Grand Slam-kampioen was, speel tans van die beste tennis in sy loopbaan. Die 31-jarige het Kroasië se Borna Coric met ,...

Read more