Roadwatch - Kosmos Radio 94.1 FM

Roadwatch

Elke Woensdagoggend tussen 07h00 en 08h00 kan jy kyk en ervaar wat op ‘n sekere roete in die hoofstad aan die gang is waar Kosmos 94.1 en die Windhoekse Stadspolisie saamwerk om die hoofstad se paaie veiliger te maak vir almal.