Nuus - Kosmos Radio 94.1 FM

Nuus

Jongste nuus kan verval aangesien ons dit scrole

Die Suid-Afrikaanse Grondwethof behou uitspraak voor in Sassa se aansoek in die maatskaplike toelae relaas

Categories: Jongste Nuus, Nuus

Die Grondwethof het uitspraak voorbehou in die maatskaplike sekerheidsagentskap, Sassa, se aansoek vir die verlenging van Cash Paymaster Services se ongeldige kontrak vir die verspreiding van maatskaplike toelaes. Die kontrak...

Read more

Omusati klimaatkonferensie

Categories: Jongste Nuus, Nuus

Die streeksraad van Omusati bied saam met die projek vir aanpassing in halfdor streke ’n twee dae lange konferensie aan. Water, voedselsekerheid en die aanpassings by klimaatsverandering sal onder meer bespreek word.

Read more

Begrotingsrede vanmiddag in die parlement gelewer

Categories: Jongste Nuus, Nuus

Die nuustoneel in Namibië word vandag oorheers deur die begrotingsrede van die Minister van Finansies, Calle Schlettwein vanmiddag in die parlement in die hoofstad.

Read more

Afrigtingsforum word in Windhoek aangebied

Categories: Jongste Nuus, Nuus

Die eerste afrigtingsforum van die Namibiese Olimpiese Komitee vind Saterdagoggend in Windhoek plaas. Die drie internasionale gassprekers is die nuwe hoof van Namibiese rugby, Mervin Green, die afrigter en gewese Walliese rugbykaptein, Phil Davies...

Read more

Die Grondwethof sal na verwagting vandag uitspraak lewer oor die Sassa/CPS-saga

Categories: Jongste Nuus, Nuus

Die Grondwethof sal na verwagting vandag uitspraak lewer oor die aansoek van die Suid-Afrikaanse agentskap vir maatskaplike sekerheid, of Sassa, om die onwettige kontrak aan Cash Paymaster Services, vir die...

Read more

ʼn Voormalige Russiese spioen is in ʼn kritieke toestand in ʼn Britse hospitaal ná blootstelling aan ʼn onbekende stof

Categories: Jongste Nuus, Nuus

ʼn Voormalige Russiese spioen is in ʼn kritieke toestand in ʼn hospitaal in Salisbury, Engeland, nadat hy bewusteloos in ʼn plaaslike restaurant aangetref is, ná sy blootstelling aan ʼn onbekende...

Read more

Suider-Afrikalande skort die invoer van Suid-Afrikaanse kouevleis op

Categories: Jongste Nuus, Nuus

Vyf Suider-Afrikalande het invoere van Suid-Afrikaanse kouevleis opgeskort of bestellings herroep. Namibië, Mosambiek, Malawi, Botswana en Zambië het almal stappe gedoen ná die bekendmaking dat die bron van die dodelike...

Read more

Namibië bied Augustus die beraad van regeringshoofde van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap in Windhoek aan

Categories: Jongste Nuus, Nuus

Namibi bied in Augustus vanjaar die beraad van staats en regeringshoofde van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap in Windhoek aan, waartydens Namibië ook die voorsitterskap van die liggaam gaan oorneem. Die Namibiese Adjunk- Eerste Minister...

Read more

Rooibostee se kalmerende uitwerking geloof in ʼn Amerikaanse televisiereeks

Categories: Jongste Nuus, Nuus

Die SA Rooibosraad sê die feit dat sy tee vermeld word in die jongste uitgawe van die televisreeks, She-Hulk, is ʼn bewys daarvan hoe gewild Rooibos wêreldwyd begin raak. Volgens...

Read more

Voorbereiding vir Onder-20 Wêreldkampioenskap steeds aan die gang in aanloop tot toernooi op 30 Mei

Categories: Jongste Nuus, Sport

Die Junior Springbokke se afrigter, Chean Roux, sê ten spyte van sommige onttrekkings uit die oefenspan, hy steeds hoop dat sy span se voorbereiding vir vanjaar se Onder-20 Wêreldkampioenskap momentum...

Read more