Minstens 30 vermeende al-Kaida militantes in Jemen dood.
Vrydag, 25 Desember 2009
Minstens 30 vermeende al-Kaïda militantes is dood in ‘n lugaanval in ‘n afgelee berggebied in Jemen. Die aanval het plaasgevind toe dosyne militantes in die Shabwa provinsie oos byeengekom het.Twee senior al-Kaida bevelvoerders is moontlik onder die slagoffers.Al Kaida het verskeie aanvalle die afgelope paar maande in Jemen uitgevoer.