skakel-081966
 
top20btn

Die Openbare Beskermer, advokaat Busisiwe Mkhwebane, sê sy is bewus van die negatiewe persepsies oor haar kantoor, maar dat dit meestal in die sosiale media is.

Sy het die Gautengse wetgewer in Johannesburg toegespreek en gesê daarom wil sy regstreeks met Suid-Afrikaners in gesprek tree om te sê dat die OB se kantoor daar is om die gemeenskap te dien.

 

Alle lesings by die Tshwane-Universiteit vir Tegnologie (TUT) se kampusse in Pretoria-Wes en Arcadia is voorlopig tot Maandag opgeskort.

Dit nadat studente vroeër die week buitebande by die hoofingang aan die brand gesteek en rommel gestrooi het en ’n dosent na bewering deur studente aangerand is.

 

Tennis:  Die wêreld se nommer twee, Angelique Kerber van Duitsland, is in haar eerste wedstryd in die reën-ontwrigte Katar Ope in Doha uitgeskakel toe sy in die tweede ronde deur die Russiese tiener, Daria Kasatkina, geklop is.Sy het ‘n loslootjie in die eerste ronde gehad.

Pick n Pay
Paratus
Sample01
Sample02
Sample03
  • m+z-group.jpg
  • Erindi-Ad.jpg
  • spec-savers.jpg
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.



clearcreative-logo
© Copyright 2017 , All Rights Reserved
Kontak Ons
+264 61 255 985
+264 61 255984
info@kosmos.com.na
verkeer@kosmos.com.na
www.kosmos.com.na